Kyk op
Stop.
(Vir 'n oomblik)
Kyk op.
(Sien die Grootheid van Wie oor jou waak)
Haal asem.
(Skep moed)
Kyk af.
(Hy is tog oral)
Beweeg.
(Hy gaan verder saam met jou)
Stop.
(Vir 'n oomblik)
Kyk op.
(Sien die Grootheid van Wie oor jou waak)
Haal asem.
(Skep moed)
Kyk af.
(Hy is tog oral)
Beweeg.
(Hy gaan verder saam met jou)