Die eenvoud van U voltooide werk - my fondasie.
U liefde vir my, my naaste en my alledaagse lewe op aarde - my bakstene.
En U vrede oor alles hiervan, ín alles hiervan - die dak wat konstant waak daaroor.
(Ek sal met vrede bou op U eenvoud)
"U is my toevlug, my veilige vesting,
My God op wie ek vertrou."