alt

Vrede
kom tot sy volle reg
wanneer klein voor Groot staan
en in sy hart
die verskil in grootte begryp